Die praatjie was interessant en baie van toepassing op elke ouer en afrigter. Dit het aspekte gedek wat elke ouer en afrigter behoort te hoor en ter harte te neem. Dit stel die kant van die speler en ouers kry sodoende meer insig en siening van sport uit die oogpunt van die kinders.
Elke ouer behoort hierna te luister om nie dieselfde foute as soveel ander ouers te maak nie. Ek beveel dit definitief aan.
Sari Sportorganiseerder en afrigter Paarl Girls High